May 2012

The list

11:46 21 May in Weeskinders
2 Comments

I have a list. Until today it’s been a secret list, but I guess this post changes that, doesn’t it?

Below you’ll find a list of things I’ve realised in my first 31 years of life and living. Things that I believe, things that I try to remember and things that I  live by.

 

1. ‘n Mens moet respek hê vir ‘n grondpad.  Jy is nie sy baas nie, hy is jou baas – altyd!

2. Maak nie saak hoe seker jy van jouself is nie, daar is ‘n GROOT kans dat jy steeds verkeerd gaan wees.

3. Life is short.

4. Lekker lag bly die heel lekkerste.

5. Don’t think it can’t happen to you.

6. Dis belangrik om gereeld alleen te wees en stil te raak.

7. Mens kan baie van die lewe leer deur met kinders te speel.

8. Live in the moment – nie heeltyd vooruit, gefokus op die volgende ding of seisoen nie.

9. Dis nie altyd nodig om te sê wat mens dink, weet of sien nie. Sometimes the godly thing is to cover that which you see, rather than expose it.

10. Wees versigtig vir mense wat heeltyd praat, maar nooit luister nie.

11. The opportunity of a lifetime must be seized within the lifetime of that opportunity.

12. Dit vat tyd om iemand te leer ken, regtig te leer ken. Karakter is soos plooie, en raak al hoe duideliker met tyd.

13. Hoe ons baklei is meer belangrik as waaroor ons baklei.

14.Say a specific sorry. Apologize for what you did and for how it affected the other person. Name it.

15. Fear can make you do so much, but love can make you do so much more.

16. As als te veel raak, trek uit jou skoene. Om kaalvoet te wees help alreeds.

17. Be kind.

18. As dinge regtig egtig rof gaan, en al die wiele kom af – give God a silly praise. One that is not related to you feelings or circumstances, but purely linked to  Who He is – God.

19. Mens weet nie wat jy nie weet nie.

20. Verhoudings verander, en soms het mens nodig om die reëls van elke nuwe seisoen te vind en te verstaan.

21. It feels good to pick a fight if it’s for a good cause.

22. Mens kan nie vooruit sien nie, maar God kan. Maak dus ten alle tye seker dat jy Hom kan sien.

23. Jou hart is die middelpunt van als wat jy is, voel en doen. As iemand se hart seer is, huil elke ander deel van hulle saam, en het selfs die lekkerste ding ’n slegte smaak.

24. Weet wat jou swak punte is, en werk daaraan.

25. As dit kom by geestelike goete – don’t lose sight of the very, very basics.

26. Mense kom weer oor jou pad vir vreemde redes en in ondenkbare situasies. Maak seker jy gaan weg op ’n goeie voet en die lug is gesuiwer.

27. ’n Vrou se hart is ’n vreemde ding, en gee moeilik op.

28. Be good to your friends, especially when they’re not good to you.

29. Onthou die lesse wat jy geleer het.

30. Life is for the living!

31. Verlief wees is ’n superdrug.