Breekware 07:43 09 February in Rym 0 Comments ShareFacebookTwitterGoogle+LinkedInTumblrPinterest Jy het ‘n eksoskelet ek het ‘n endoskelet ons albei se bene kan breek maar die klipheid van jou kop en die vleisheid van my vel is besig om gekneusde stories te vertel. Read More
Bolangs 14:57 04 February in Rym 0 Comments ShareFacebookTwitterGoogle+LinkedInTumblrPinterest Aan die bokant dobber boeie rond op die bokant skiets die son teen die bokant streep die buitelyn van blou lug teen beton op die bokant is ons blinklyf ooglopend staan ons sterk maar die bokant bly ‘n duikdop vir sagte binnewerk. Read More