13:31 13 June
in Rym
Die rym wat voorheen hier sou staan
leef nou op ‘n boekblad verder aan
want gesonde kinders moet buite speel
koop ´n boek as jy graag in die pret wil deel.
Hierdie is ‘n poedinglepeltjie vol waarheid.
Soos my ma altyd vir my gesê het: “ek is die Mamma en jy is die Ena” en hoe dankbaar is ek nie dat sy my so mooi die hiërargie geleer het. God is God, met niks aan niemand verskuldig.
Nes Fred dit probeer se het Sondag, maar in BAIE minder en verstaanbare woorde 😉