14:57 07 December
in Rym
Van koeke en kersies en een te veel
in landmynvelde rondgespeel
die bomme die besems die waddehel?!
verby verduidelik of vertel
een laaste snik
dan skoon vergeet
die bitterbloed van hierdie sweet.
No Comments